Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Leer Om Geliefd te Wees

3 Dae
Hierdie drie-dag leesplan, gebaseer op die nuwe boek "Learning to Be Loved," sal jou help om te leer aanbeweeg van bloot te wéét van God se liefde na sy liefde werklik in jou hart te erváár. Deur praktiese stappe en eerlike besinning sal skrywers David Bowden en Mart Green jou leer om die waarheid te koester dat God jou eerste liefgehad het. Maak jouself oop vir God se diepgaande, onvoorwaardelike liefde vir jou. Begin vandag en leer wat dit beteken om werklik geliefd te wees.
Ons wil graag vir David Bowden vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.spokengospel.com/
Verwante Leesplanne

Beating Burnout: Finding Hope And Health

ReThink Life: 40 Day Devotional

Kos

'n Paasfees en Kersgebeure

Working Through Anger

21-Day Plan for Busy Women: A Rich and Satisfying Life

Finding Strength in Depression

God's Prescription for a Healthy Life

Ons Daaglikse Brood - Bybelse Grondbeginsels
