Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Aktiewe Geloof

6 Dae
Hoe kan jy daagliks ywerig in jou geloof wees? Weens die lewe se beproewings, is dit belangrik dat jy liggaamlik en geestelik fiks sal wees. Die "Active Faith Sports"-span het hierdie leesplan ontwikkel om praktiese raad daar te stel, sodat jy ywerig en fiks in jou geloofslewe kan wees. Instruksionele video's is verskaf deur Terry Williams van "League Elite Training" se fasiliteit in Houston, Texas.
Hartelike dank aan Active Faith Sports vir die voorsiening van die plan. Vir meer iinligting besoek gerus: https://activefaithsports.com
Verwante Leesplanne

Vyf Eienskappe om 'n Goddelike Karakter te Bou: Vyf-dag Devolusie

Anderkant Rampspoed: Vind Nuwe Krag en Hoop in die Bybel

Hoe Om Die Kerk Te Wees

Voltooi die Wedloop van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #7

Voltooi Die Wedloop Van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #8

Fondamentstene van Verlossing - Jesus Is Groter Reeks #3

Jesus Wandel — Kom Jy? Jesus Is Groter Reeks #9

Groter Verlossing deur Jesus — Jesus is Groter Reeks #1

Lukas-reeks — Dis Nou Tyd
