Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Vyf Eienskappe om 'n Goddelike Karakter te Bou: Vyf-dag Devolusie

5 Dae
In 'n wêreld van sosiale media, stroomdienste en televisie is ons dikwels meer bekommerd oor ons uiterlike beeld as ons innerlike samestelling. Jy kan van buite goed lyk sonder om innerlik goed te wees. As jy daarna hunker om jouself te verbind tot dit waaruit jou karakter bestaan, sluit dan by James Merritt aan vir 'n blik op vyf eienskappe wat die grondslag vorm van 'n Goddelike lewe en 'n goeie samelewing.
Ons wil Harvest House Uitgewers vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.harvesthousepublishers.com/books/character-still-counts-9780736969444
Verwante Leesplanne

Dit Is Wat Ons Doen

Hoe om Jou Geloof te Versterk

Voltooi die Wedloop van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #7

Anderkant Rampspoed: Vind Nuwe Krag en Hoop in die Bybel

Wees Rein

Grace

Vind Betekenis te Midde van Verandering

Christus se Groter Verbond — Jesus Is Groter Reeks #5

Voltooi Die Wedloop Van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #8
