Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Liewe Verslawing ...

5 Dae
"Liewe Verslawing ..." is 'n 5-dag leesplan wat na verslawing vanuit 'n Bybelse standpunt kyk. Die Woord bied soveel insig en krag in ons stryd. Ons bid dat hierdie leesplan vertroosting sal bring en jou deur die herstelproses sal inspireer!
Ons wil graag vir George en Meredith Shafer, mede-stigters van STORM Inc. bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek hulle vir verdere inligting by http://www.storminc.org
Verwante Leesplanne

Ek Gee Oor: Inspirerende Oordenkings Geskryf deur Gevangenes

Boodskappe uit die Hemel: Luister na die Here in jou Daaglikse Lewe

Tydbestuur Beginsels uit die Woord van God

Leer Geestelike Beginsels

Sabbat — Leef Volgens God se Ritme

Die Bediening van Uitnemendheid

Die Laaste Pyl

60-dag Nuwe Testamentiese Reis

Onweerstaanbaar: 'n 6-dag leesplan deur Andy Stanley
