Om Angs in die Gesig te Staar

6 Dae
Angs affekteer ons almal op die een of ander manier. Daar is sommige van ons wat hewiger moet stry — of meer dikwels daarteen stry, maar dis so 'n vaste denkpatroon ... sodat niemand dit heeltemal kan vryspring nie. Wat het God egter te sê oor hierdie onaangename emosie? Wanneer dit VOEL of jy voor 'n beer met 'n vlamwerper te staan kom, is hier 'n paar praktiese hulpmiddels om jou dit te help beheer.
Ons wil graag Christ's Church of the Valley bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, besoek: http://ccv.church/students