Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Geen Aanstoot

7 Dae
Vanaf die nuutste nuushooftrekke tot die sosiale media kommentaar, elke dag is daar genoeg geleenthede om aanstoot te neem. Wat as ons besluit om anders te reageer? In hierdie 7-dag leesplan wat Pastoor Craig Groeschel se Geen Aanstoot reeks vergesel, sal ons leer hoe om die woede wat ons terughou en ander gevange neem, oor te gee.
Ons wil graag Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, besoek gerus: https://www.liefe.church/
Verwante Leesplanne

Oor Niks Beangs

Om Angs in die Gesig te Staar

12 Dae Om Liefde Te Bou Wat Hou

God en Romantiese Afsprake: Gedagtes oor Verhoudinge.

Dating and Relationships

Emosies

Liefde Is 'n Persoon

'n Beter Weg

Modern Romance: Advice for Dating, Singleness, and Relationships
