Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Treur met Oorgawe

6 Dae
Om te treur is 'n natuurlike deel van die lewe. Wanneer jy 'n geliefde verloor, kan die rouproses maar moeilik wees. Deur hierdie leesplan, praat Tony Evans vanuit sy hart oor die onlangse, skielike verlies van sy susterskind. Hierdie beginsels kan jou help leer hoe om met oorgawe te treur en genesing aan te gryp.
Ons wil graag The Urban Alternative (Tony Evans) bedank wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek: https://www.youtube.com/watch?v=Y9JBd0xqBGQ
Verwante Leesplanne

Verlies Het Nie Die Finale Sê Nie

Om met Hoop te Rou

Alles Oor Die Hemel — Droefheid

Oorkom Die Monster Van Verdriet

Die Harder Lied: Luister vir Hoop te Midde van jou Pyn, Angs, Smart, Twyfel en Klagtes

Tony Evans Onderrig Oor Hebreërs

Grense 101

Wysheid Uit Ou Testament Verhale

Nege Algemene Leuens wat Christene Glo: Deel 3 van 3
