Hoe Om Met Pornografie Op Te Hou

Hoe Om Met Pornografie Op Te Hou

5 Dae

Ons leef in 'n wêreld waar pornografie meer toeganklik en aanvaarbaar is as ooit tevore. Dit bring ons by die vraag: "Is pornografie regtig so sleg?" As dit so sleg is: "Is vryheid dan enigsins moontlik?" As dit is, hoe kan iemand dan uit die tronk van pornografie ontsnap om te kom by die vryheid wat in Christus gevind word? Kom ons ontdek tesame die pad na vryheid.

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid