Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Om met Hoop te Rou

5 Dae
Rou is 'n menslike ervaring en niemand is daarteen immuun nie. Ons rou wanneer iemand sterf of 'n droom verpletter word. Dit kan ons enige tyd tref en gebeur ook dikwels wanneer ons dit glad nie verwag nie. Ons gaan probeer om die rouproses te verstaan en leer hoe om die verskillende soorte waardeur ons gaan, te verwerk. Sluit by ons aan vir hierdie 5-dag leesplan wat jou sal help om jou eie rou op 'n gesonde manier deur te gaan.
Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.
Verwante Leesplanne

Alles Oor Die Hemel — Droefheid

Oorkom Die Monster Van Verdriet

Die Hantering van Verdriet

Hartseer en Droefheid

Treur met Oorgawe

Die Dood Besit My Nie

Sewe Dae van Bid deur Verlies

Hartseer Stukkies: 'n Nuwe Benadering om Deur Droefheid te Groei

Hartseer Stukkies: Hoop vir die Feestyd
