Paul Tripp se Daaglikse Dankseggingsoordenking

Paul Tripp se Daaglikse Dankseggingsoordenking

12 Dae

Danksegging is 'n tyd wanneer ons al die goeie dinge onthou wat God uit genade vir ons gegee het. Maar soms verhoed die dolle gejaag van hierdie tyd van die jaar, dat ons tyd maak om God te dank vir al sy baie geskenke. Hierdie bemoedigende oordenkings van Paul David Tripp, wat elkeen slegs 5 minute neem om te lees, sal jou aanmoedig om God se genade heeldag lank te oordink.

Baie dankie aan Crossway wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.crossway.org/books/new-morning-mercies-hcj/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid