Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

GEESTELIKE VOLWASSENHEID
Saamry geleenthede. Huiswerk. Sport. Danslesse. Ons dag is vol aktiwiteite wat ons aandag benodig. Soms verloor ons sig van die belangrikste element van goddelike ouerskap — ons persoonlike verhouding met die lewende God. Groei jy geestelik of stoot jy God op die agtergrond omdat jou dag so besig is? Die grootste geskenk wat ons vir ons kinders kan gee, is die voorbeeld van 'n intieme verhouding met God en 'n begeerte om sy waarheid te ken. As ons van God se wysheid gebruik maak, sal die "vaste kos" van geestelike volwassenheid oorloop in ons ouerskap.
Wanneer jy dit 'n prioriteit maak om tyd met God deur te bring, sal jy geestelik groei.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com