Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

Parenting by Design Daily Devotional

DAG 19 VAN 280

PERSOONLIKE DISSIPLINE

Almal weet dat dit belangrik is om die geestelike dissiplines, soos stiltetyd, gebed en Bybelstudie in ons lewe te handhaaf, maar hoeveel van ons besef dat dit ook belangrik is om 'n voorbeeld van fisieke dissipline aan ons kinders te stel. Watter voorbeeld stel ons as dit kom by eet en fisieke oefening?

Soms moet ons dinge prysgee wat vir ons lekker is, maar nie tot ons voordeel is nie. Dit is dalk vir jou nodig om minder en gesonder te eet en gereeld te oefen sodat jy 'n beter ouer en getuie vir Christus kan wees. Videospeletjies het al hoe meer gewild geraak en TV-kanale word al hoe meer. Dit is nodig dat jou kinders meer tyd buite die huis deurbring — hoeveel beter as jy saam met hulle gaan.
Dag 18Dag 20

Aangaande hierdie leesplan

Parenting by Design Daily Devotional

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.

More

We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com