Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

Parenting by Design Daily Devotional

DAG 17 VAN 280

LIEFDE VIR DIE WÊRELD

Is daar 'n belangriker les wat ons vir ons kinders kan leer? Om te strewe na materiële dinge stel 'n mens nooit tevrede nie en dit hou nooit op nie. God het meer in gedagte vir ons as die dinge wat ons hier op aarde begeer. Ons leef egter dikwels op 'n manier wat ons kinders nie die waarheid kan sien nie. Hulle sien hoe ons na meer streef en bekommerd is oor nog meer. Hulle sien hoe ons onsself met ander vergelyk. Dit is hartseer om te dink dat ons hulle met ander kinders vergelyk en druk op hulle plaas om op skool, in sport en verhoudings te presteer.

Is jou "liefde vir die dinge van die wêreld" die voorbeeld wat jou kinders sien? Hoe kan jy 'n liefde vir geestelike dinge in jou kinders aanwakker?
Dag 16Dag 18

Aangaande hierdie leesplan

Parenting by Design Daily Devotional

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.

More

We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com