IntegriteitVoorbeeld

Integriteit is 'n karaktereienskap van iemand met 'n suiwer sedelike oordeel. Hulle bring nie die waarheid met toegewings in gevaar nie. Hulle behandel ander met eerlikheid. Jy kan net integriteit bereik deur na die Heilige Gees te luister. Jy bewys jou integriteit gedurende moeilike omstandighede. Dit is om die regte besluit te neem, selfs al kos dit jou iets. As jy in jou hart weet jy het die regte besluit geneem, hoef jy nie bekommerd te wees dat jy uitgevang of blootgestel kan word nie. Om met integriteit te lewe, is een van die beste maniere wat jy kan bewys jy word meer volwasse in jou wandel met Jesus.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

'n Goeie karakter maak saak. Integriteit, eerlikheid, waarheid — dit is almal eienskappe van 'n lewe in die Gees van God. Hierdie 7-dag leesplan sal jou help om jou hart op God te vestig namate jy in volwassenheid groei. Jy kan verdere inligting by finds.life.church kry
More
This plan was created by Life.Church.
Verwante Leesplanne

Wat is Waarheid?

Besluiteloos?

Leef 'n Gelukkige Lewe: 'n 7-dag Leesplan vir Ouers: Hoe Om Deur Aanvaarding Te Leef — Nie Vir Aanvaarding Nie

Hou Op Om Kerk Toe Te Gaan

Verlies teenoor wins

Word Die Pa Wat God Wil Hê Jy Moet Wees

Bly in Jesus — 4-dag Adventoordenking

Leuens
