Word Die Pa Wat God Wil Hê Jy Moet Wees

5 Dae

Kinders is geskenke van die Here, ongeag die omstandighede van hul geboorte. (Psalms 127:3)  As jy 'n pa is, dank God daarvoor en besluit nou dat jy sal wees wat God wil hê jy in jou kinders se lewens moet wees; 'n duidelike, lewende voorbeeld van Hom, ongeag die keuses wat jy tot nou toe gemaak het.  Dis regtig nie so moeilik om 'n goeie pa te wees as wat jy dink nie!  Al wat jy moet doen is om jou kinders lief te hê soos jou Hemelse Vader jou liefhet.

Uitgewer

Baie dankie aan "Baptist General Convention" van Oklahoma, wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek asb. http://www.menrewired.com vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 10000 voltooi