Leesplan inligting

1 & 2 Tessalonisense - Hoop vir 'n beter toekomsVoorbeeld

1 & 2 Tessalonisense - Hoop vir 'n beter toekoms

DAG 24 VAN 41

Lees: 2 Tessalonisense 1:5-8

SOAP: 2 Tessalonisense 1:6-8

God is regverdig, en die beproewing wat ons vandag ervaar sal tot 'n einde kom. Vir die volgeling van Christus is lyding tydelik. Jesus sal een glorieryke dag, binnekort, terugkeer met 'n leër van engele om sy volgelinge te red en oordeel te bring oor diegene wat kies om Hom te verwerp en aanhou om sonde te verheerlik. 

Jesus sal terugkeer om alles wat verkeerd is in hierdie wêreld reg te maak. Boosheid sal nie vir ewig heers nie. Wanneer jy ontmoedig voel as gevolg van die lyding wat jy vandag sien, herinner jouself daaraan dat God se regverdige heerskappy binnekort kom om ons aarde te herstel en alle dinge nuut te maak. 

Regverdige God, help my om in u soewereine krag te rus wanneer ek hartseer word oor tydelike lyding. Dankie vir die geskenk van verlossing. Ek sien uit na die dag wanneer U sal terugkeer in 'n vlamvuur om ons vir eens en vir altyd te red. Amen

Dag 23Dag 25

Aangaande hierdie leesplan

1 & 2 Tessalonisense - Hoop vir 'n beter toekoms

Ons ontmoet 'n jong gemeente wat deur baie moeilike storms gaan. Hulle lewens word bedreig deur erge vervolging, en hulle klou vas aan die belofte dat Jesus weer sal kom. Dis meer as net 'n hoopvolle wens; dit is 'n be...

More

Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid