Vier Maniere om Jesus te DeelVoorbeeld

Four Ways To Share Jesus

DAG 8 VAN 9

Vertel jou verhaal om Jesus te deel.

Wanneer jy van Paulus in die Bybel lees, vind jy uit dat hy nooit toegelaat het dat enigiets hom daarvan weerhou om sy getuienis te deel nie. Hy het dit gedeel wanneer mense hom gespot het, hy het dit gedeel wanneer mense hom probeer slaan het, en hy het dit selfs gedeel toe hy in die tronk gesit is omdat hy dit gedeel het! Hy het geweier om skaam te wees oor die ware verhaal oor God se krag, en was so lief vir ander mense dat hy vir hulle God se goeie nuus sou vertel, al sou dit beteken dat hy daaroor in die moeilikheid sou kom.

Praat daaroor: Hoe het Paulus sy verhaal gebruik om Jesus met ander te deel? Hoe kan jy jou verhaal gebruik om Jesus te deel?

Aangaande hierdie leesplan

Four Ways To Share Jesus

Jesus het vir ons 'n weg geskep om vriende met God te wees. Dis goeie nuus, en almal moet daarvan weet! Aanvaar die opdrag wat Jesus vir jou gegee het: ken God se goeie nuus, wys God se liefde, leef soos Jesus, en vertel jou verhaal!

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church