Vier Maniere om Jesus te DeelVoorbeeld

Four Ways To Share Jesus

DAG 3 VAN 9

Ken die alfabet om Jesus te deel.

Jou opdrag is om mense te wys hoe om Jesus te volg en God se goeie nuus met hulle te deel. So hoe begin jy? Jy moet God se alfabet ken.

  • A: "Admit". Erken dat jy verkeerd gedoen het, en vra God om jou te vergewe omdat jy aan Hom ongehoorsaam was.
  • B: "Believe." Glo dat God Jesus gestuur het om die straf vir jou sonde te dra. Vertrou dat jy vergewe is omdat Jesus alles reg gemaak het tussen jou en God.
  • C: Choose." Kies om jou hele lewe te lei in God se krag wat jou help "Nee!" sê vir die sonde. Terwyl jy soos Jesus leef en liefhet, vertel vir ander dat God jou leier en beste vriend is.

Nou dat jy God se alfabet ken, gaan uit en vertel vir ander daarvan sodat hulle Jesus kan deel!

Bespreek dit: Waarvoor staan die A, B, and C van God se alfabet?

 

Aangaande hierdie leesplan

Four Ways To Share Jesus

Jesus het vir ons 'n weg geskep om vriende met God te wees. Dis goeie nuus, en almal moet daarvan weet! Aanvaar die opdrag wat Jesus vir jou gegee het: ken God se goeie nuus, wys God se liefde, leef soos Jesus, en vertel jou verhaal!

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church