YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SAGARIA 10:12

SAGARIA 10:12 Bybel vir almal (ABA)

Die mense van Efraim sal sterk wees omdat Ek by hulle is. Mense sal sien hulle behoort net aan My.” Dit sê die Here.

Deel
Lees SAGARIA 10

SAGARIA 10:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Ek sal hulle sterk maak in die HERE, en hulle sal in sy Naam wandel, spreek die HERE.

Deel
Lees SAGARIA 10

SAGARIA 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek, die Here, sal by my volk wees en hulle sterk maak. Hulle sal in my Naam voortgaan. Die Here het dit gesê.

Deel
Lees SAGARIA 10

SAGARIA 10:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Ek sal hulle sterk maak in die HERE; in sy Naam sal hulle leef,” is die uitspraak van die HERE.

Deel
Lees SAGARIA 10

SAGARIA 10:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Ek sal hulle versterk in die HERE; en hulle sal in sy Naam op en af wandel, spreek die HERE.

Deel
Lees SAGARIA 10

SAGARIA 10:12 Die Boodskap (DB)

Ek sal my mense sterk maak. Hulle sal sekere goed doen wat Ek, die Here, hulle die mag sal gee om te kan doen. Ek, die Here wat sterker as alles en almal is, het dit gesê.”

Deel
Lees SAGARIA 10

SAGARIA 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal my volk sterk maak in my krag en hulle sal in my Naam lewe, sê die HERE.”

Deel
Lees SAGARIA 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's