PSALMS 18:29 - Compare All Versions
PSALMS 18:29 ABA (Bybel vir almal)
Ja, Here, dit is U wat vir my lig gee, dit is U, my God, wat lig maak wanneer dit donker is om my.
Deel
PSALMS 18 ABAPSALMS 18:29 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want U laat my lamp skyn; die HERE my God laat my duisternis opklaar.
Deel
PSALMS 18 AFR53PSALMS 18:29 AFR83 (Afrikaans 1983)
U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my.
Deel
PSALMS 18 AFR83PSALMS 18:29 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
dit is U wat my lig laat skyn, HERE. My God verlig my donkerte.
Deel
PSALMS 18 AFR20PSALMS 18:29 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want deur jou het ek 'n bende deurgeloop; en deur my God het ek oor 'n muur gespring.
Deel
PSALMS 18 CAB23PSALMS 18:29 DB (Die Boodskap)
O Here, U is die lig in my lewe. As U by my is, verdwyn die donker.
Deel
PSALMS 18 DBPSALMS 18:29 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
U laat my lamp skyn, HERE my God. U verlig my duisternis.
Deel
PSALMS 18 NLV