PSALMS 18:27
PSALMS 18:27 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense rein is en by U mag wees, dan is U by hulle. Wanneer mense vals is, dan is U te slim vir hulle.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
by die reine rein; maar by die valse betoon U Uself verkeerd.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
rein teenoor die reine, maar U verwerp die huigelaar.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
teenoor dié wat hulle rein hou, bewys U Uself rein; maar teenoor dié wat vals is, tree U berekenend op!
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want U sal die geteisterde volk red; maar sal hoë voorkoms afbring.
Deel
Lees PSALMS 18