YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 18:19

PSALMS 18:19 Bybel vir almal (ABA)

Hulle val my aan wanneer ek swaarkry, maar die Here hou my regop.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hulle het my oorval op die dag van my nood; maar die HERE was my steun.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die dag toe hulle my aangeval het, was my ondergang naby, maar die Here het my daarvan bewaar.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Op die dag van my teenspoed het hulle my ingewag, maar die HERE was vir my 'n stut

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy het my ook uitgelei op 'n groot plek; Hy het my gered, omdat Hy behae in my gehad het.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:19 Die Boodskap (DB)

Toe hulle my aanval en ek diep in die moeilikheid was, was die Here daar om my te help. Hy het my gehelp dat ek nie ondergaan nie.

Deel
Lees PSALMS 18

PSALMS 18:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het aangeval toe ek in die moeilikheid was, maar die HERE hou my staande.

Deel
Lees PSALMS 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's