PSALMS 18:18
PSALMS 18:18 Bybel vir almal (ABA)
Hy red my van my sterk vyande, van die mense wat my haat, want hulle is te sterk vir my.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het my verlos van my magtige vyand en van my haters, omdat hulle te sterk was vir my.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het my gered van my vyand wat sterk was, van my haters toe hulle vir my te magtig was.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het my weggeruk van my magtige vyand, weg van my haters, want hulle was sterker as ek.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het my verhinder op die dag van my onheil, maar die HERE was my steun.
Deel
Lees PSALMS 18