PSALMS 18:12
PSALMS 18:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het van die donker sy beskutting gemaak; rondom Hom was sy skuiling swaar wolke, donker van water.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:12 Bybel vir almal (ABA)
Dit was donker rondom Hom, donker water en dik wolke het Hom toegemaak.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Duisternis het Hy sy skuilplek gemaak, sy hut rondom Hom: duisternis van waters, diktes van wolke.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het Hom in donkerte gehul, donker waters en wolkemassas was sy bedekking.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
By die glans wat voor hom was, het sy dik wolke verbygegaan, haelklippe en vuurkole.
Deel
Lees PSALMS 18