PSALMS 42:8-9

PSALMS 42:8-9 AFR83

waar die waters teen mekaar raas en u waterstrome bruis. U het golf na golf oor my laat slaan. Tog sal die Here weer op 'n dag sy trou laat blyk en sal ek selfs in die nag 'n lied vir Hom sing, 'n gebed tot die God van my lewe.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid