MATTEUS 7:28-29
MATTEUS 7:28-29 AFR83
Toe Jesus klaar gepraat het, was die skare verbaas oor sy onderrig, want Hy het hulle geleer soos 'n man met gesag en nie soos hulle skrifgeleerdes nie.