MATTEUS 5:1-2

MATTEUS 5:1-2 AFR83

Toe Jesus die menigte mense sien, het Hy teen die berg opgegaan. Nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer en gesê

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 5:1-2