Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Meer As 'n Timmerman

14 Dae
Is Jesus werklik die Here wat Hy beweer het Hy is? In hierdie twee weke lange oordenking sal jou denke geprikkel word deur insigte vanuit die moderne klassieke boek, "More Than a Carpenter". Jy sal oor belangrike argumente omtrent geloof lees, van 'n skeptikus wat 'n gelowige geword het. Josh McDowell wou die bewerings van Jesus Christus weerlê, maar die bewyse wat hy gevind het, het juis die teenoorgestelde tot gevolg gehad. Kom oorweeg die feite. Ervaar God se liefde en kyk dan wat gebeur.
Baie dankie aan Josh McDowell, Sean McDowell, en Tyndale House Uitgewers wat inhoud verskaf het wat aangepas is uit "More Than a Carpenter". Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.josh.org/
Verwante Leesplanne

Infinitum Advent Plek Maak, Week 3

121 Advent
Hanteer Jou Gevoelens

Om die Leier te Word wat God vir my Bedoel het om te Wees

Skep ruimte

Infinitum Advent Aanskou Skoonheid, Week 1

Infinitum Advent Verras deur God, Week 4

Hoe Om Saam Met Jou Gesin te Leef

Hoe Om Die Kerk Te Wees
