MATTEUS 5:1-2
MATTEUS 5:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus die baie mense sien, het Hy teen die berg opgegaan en gaan sit. Sy dissipels het na Hom toe gekom. Toe het Hy begin om vir hulle te leer. Hy het vir hulle gesê
MATTEUS 5:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Hy die skare sien, het Hy op die berg geklim; en nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom gekom; en Hy het sy mond geopen en hulle geleer en gesê
MATTEUS 5:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jesus die menigte mense sien, het Hy teen die berg opgegaan. Nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer en gesê
MATTEUS 5:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jesus die skare sien, het Hy teen die berg opgegaan. Hy het gaan sit, en sy dissipels het na Hom gekom. Hy het begin praat en hulle geleer en gesê
MATTEUS 5:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Hy die skare sien, het Hy op die berg geklim; en toe Hy sit, kom sy dissipels na Hom. En hy het sy mond oopgemaak en hulle geleer en gesê