MATTEUS 27:38

AFR83
Afrikaans 1983

38Saam met Hom het hulle ook twee rowers gekruisig, een regs en die ander een links van Hom.