MATTEUS 27:38
MATTEUS 27:38 Bybel vir almal (ABA)
Die soldate het twee mense saam met Jesus gekruisig, een regs langs Hom, en die ander een links langs Hom. Hulle was mense wat teen die regering geveg het.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe word daar saam met Hom twee rowers gekruisig, een aan die regter- en een aan die linkerkant.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Saam met Hom het hulle ook twee rowers gekruisig, een regs en die ander een links van Hom.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe is twee rowers saam met Hom gekruisig, een aan sy regterhand en een aan sy linkerhand.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe is daar twee diewe saam met Hom gekruisig, een aan die regterkant en een aan die linkerkant.
Deel
Lees MATTEUS 27