EFESIËRS 5:31-32

EFESIËRS 5:31-32 AFR83

Daar staan in die Skrif: “Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle twee sal een wees.” Hierin lê daar 'n diep geheimenis opgesluit, en ek pas dit toe op Christus en die kerk.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFESIËRS 5:31-32