’n Huwelik wat werk

5 Dae
God wil hê jy en jou huweliksmaat moet ’n wonderlike, vervullende huwelik hê – om beste maats, passievolle liefdesmaats en geestelike sielsmaats te wees. Twyfel jy of so ’n huwelik selfs moontlik is? God verseker ons dit is moontlik! Dít was sy ontwerp. In hierdie 5-dag leesplan kyk Chip Ingram na Efesiërs 5 en deel hoe paartjies die vervulling waarna ons almal smag, kan vind.
Ons wil graag RightNow Media South Africa bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bakerbookhouse.com/products/41173
Verwante Leesplanne

Ons wag op 'n redder

Onbeperkte Liefde

Bible Basics: Om God te ken

Follow, Fellowship, Fish

Kersfeestyd

Die geboorte van Christus en gesinslewe

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 1)

Die Bybel in 2 jaar Kronologies (Jaar 1)

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde
