Wie Braai Jou Wors?

3 Dae
Die meeste mans hou van braai. Hoe goed braai jy egter geestelik die vleis in jou huis? Meer spesifiek, van wie verwag jy as pa om jou seunskind van manlikheid te leer? Hierdie Bybelstudie trek die treffende parallel tussen hoe om lekker te braai en jou seun vir die lewe voor te berei.
Ons wil graag Siloam Church bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.facebook.com/agssiloam/
Verwante Leesplanne

Ons wag op 'n redder

’n Kersfees Saam met Jesus

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Follow, Fellowship, Fish

Geroep deur God

Bible Basics: Om God te ken

Onbeperkte Liefde

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)
