EFESIËRS 5:28-29

EFESIËRS 5:28-29 AFR83

Die mans behoort hulle vrouens so lief te hê soos hulle eie liggame. Wie sy vrou liefhet, het homself lief, want niemand het nog ooit sy eie liggaam gehaat nie. Inteendeel, hy voed en versorg dit, soos Christus met sy kerk doen

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFESIËRS 5:28-29