HANDELINGE 27:31
HANDELINGE 27:31 AFR83
Paulus sê toe vir die offisier en sy soldate: “As hierdie matrose nie aan boord bly nie, kan julle nie gered word nie.”