HANDELINGE 27:31
HANDELINGE 27:31 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Paulus vir die offisier en vir die soldate: “Daardie matrose moet op die skip bly. As hulle nie op die skip bly nie, dan sal God nie vir julle red nie.”
HANDELINGE 27:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Paulus vir die hoofman oor honderd en die soldate: As hierdie manne nie in die skip bly nie, kan julle nie gered word nie.
HANDELINGE 27:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Paulus sê toe vir die offisier en sy soldate: “As hierdie matrose nie aan boord bly nie, kan julle nie gered word nie.”
HANDELINGE 27:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het Paulus aan die centurio en die soldate gesê: “As hulle nie op die skip bly nie, kan julle nie gered word nie.”
HANDELINGE 27:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Paulus sê vir die hoofman oor honderd en die soldate: As hulle nie in die skip bly nie, kan julle nie gered word nie.