Filippense 1:4-5

Filippense 1:4-5 DB

In geen gebed slaan ek oor om spesifiek aan julle te dink nie, en dit is ook baie lekker vir my om vir julle te bid. Julle staan mos soos een man saam agter God se goeie boodskap met nog presies dieselfde vuur en oortuiging as aan die begin.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 1:4-5