FILIPPENSE 1:4-5
FILIPPENSE 1:4-5 Bybel vir almal (ABA)
Elke maal wanneer ek vir julle almal bid, dan word ek bly, want vandat julle die goeie boodskap die eerste maal gehoor het, tot nou toe, help julle my om daardie boodskap na ander mense toe te bring.
FILIPPENSE 1:4-5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en ek bid altyd in al my gebede vir julle almal met blydskap — oor julle gemeenskap aan die evangelie van die eerste dag af tot nou toe
FILIPPENSE 1:4-5 Afrikaans 1983 (AFR83)
In al my gebede bid ek altyd met blydskap vir julle almal, omdat julle van die eerste dag af tot nou toe saamgewerk het aan die verkondiging van die evangelie.
FILIPPENSE 1:4-5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Altyd, in elke gebed van my vir julle almal, bid ek met blydskap oor julle deelname aan die evangelie, van die eerste dag af tot nou
FILIPPENSE 1:4-5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Altyd in elke gebed van my vir julle almal wat met blydskap versoek, Vir julle gemeenskap aan die evangelie van die eerste dag af tot nou toe