Markus 15:4-5

Markus 15:4-5 DB

Pilatus vra Jesus toe weer: “Luister net wat sê hierdie mense alles van jou. Wil jy nie jouself verdedig nie?” Steeds het Jesus nie ’n woord gesê nie. Pilatus kon dit nie mooi verstaan nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid