MARKUS 15:4-5

MARKUS 15:4-5 NLV

Pilatus het weer ’n vraag aan Hom gestel: “Antwoord jy dan niks nie? Wat van al hierdie beskuldigings teen jou?” Maar tot Pilatus se verbasing het Jesus op geen enkele beskuldiging gereageer nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid