Handelinge 2:14
Handelinge 2:14 DB
Saam met die elf ander apostels het Petrus vir die skare beduie om stil te bly. Toe sê hy vir hulle: “Vriende, mede-Jode en inwoners van Jerusalem, luister nou mooi na my.