HANDELINGE 2:14

HANDELINGE 2:14 NLV

Toe staan Petrus saam met die elf ander apostels op. Hy het die skare met ’n harde stem toegespreek: “Jode en julle almal wat in Jerusalem woon, neem nou deeglik kennis en luister goed na wat ek gaan sê: Julle moet nou goed luister!

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 2:14