Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

7 Dae
Jesus het voor sy hemelvaart belowe dat ‘n nuwe bedeling tot met sy wederkoms gaan aanbreek. God die Heilige Gees gaan kom om in ons te woon en elke dag by ons te wees. Sedertdien het die Heilige Gees gekom as ons Parakleet (Helper/Voorspraak). Hy wil ons help om sonde te oorwin en om nuwe eienskappe soos liefde, vrede, blydskap, geduld en selfbeheersing te ontwikkel. Hy sal ons met krag toerus om getuies van Jesus te wees.
Ons wil graag Dirkie van der Spuy Bediening bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: facebook.com/Dirkie.van.der.Spuy.Bediening
Verwante Leesplanne

Die geboorte van Christus en gesinslewe

Die Bybel in 2 jaar Kronologies (Jaar 1)

Follow, Fellowship, Fish

Ons wag op 'n redder

Onbeperkte Liefde

Bible Basics: Om God te ken

Geroep deur God

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde
