MATTHÉÜS 18:21-22

MATTHÉÜS 18:21-22 AFR53

Toe kom Petrus na Hom en sê: Here, hoe dikwels sal my broeder teen my sondig en ek hom vergewe? Tot sewe maal toe? Jesus antwoord hom: Ek sê vir jou, nie tot sewe maal toe nie, maar tot sewentig maal sewe toe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 18:21-22