MATTEUS 18:21-22

MATTEUS 18:21-22 NLV

Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, maar tot 70 maal sewe toe!

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 18:21-22