Om Die Mense Wat Ons Seermaak Te Vergewe

Om Die Mense Wat Ons Seermaak Te Vergewe

7 Dae

Of jy aan emosionele of fisiese wonde ly, vergifnis is die hoeksteen van die Christelike lewe. Jesus Christus is op allerhande onregverdige en onwettige maniere behandel, selfs tot Sy onregmatige dood toe. Tog het Hy in sy laaste ure die spottende dief aan die kruis en sy laksmanne vergewe.

Uitgewer

Baie dankie aan Joni en Vriende, Internasionaal en Tyndale House Uitgewers, die skeppers van die "Beyond Suffering" Bybel, wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek www.beyondsufferingbible.com/ vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi