Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Wees Lief Vir Mekaar

5 Dae
Vance K. Jackson lei ons in hierdie kragtige en bevrydende toewyding, Wees Lief vir Mekaar. Kies om lief te hê in tye van chaos. Kies om lief te hê in tye van onsekerheid. Kies om lief te hê wanneer dit nie maklik is nie. Kies om lief te hê wanneer dit nie wenslik is nie. Kies om die liefde van Christus ten toon te stel te alle tye. Laat Christus lei en versag jou hart terwyl jy die ryk en lewensveranderende boodskap lees.
Ons bedank graag vir Vance K. Jackson wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.VanceKJackson.com
Verwante Leesplanne

Niks Om Te Bewys Nie

God se Genade

Waar Gebed 'n Werklikheid Word

Geanker in Hoop: Leesstukke uit die Nuwe Testament

Hoop: 'n Studie in die Skrif

Bekend — 'n Vyfdag leesplan deur Tauren Wells

Ewige Sekerheid

God's Pleasure in Creation: Devotions With John Piper

Ervaar God as 'n Vriend
