I TIMÓTHEÜS 6:18-19

I TIMÓTHEÜS 6:18-19 AFR53

dat hulle goed moet doen en ryk wees in goeie werke, vrygewig, mededeelsaam, en vir hulle 'n skat weglê, 'n goeie fondament vir die toekoms, sodat hulle die ewige lewe kan verwerf.