Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Lewenslustig: 'n Lewe Die Moeite Werd Om Te Lewe

5 Dae
Elke persoon kan kies om lewenslustig te wees, en so 'n lewe begin deur Jesus te volg. Elke karakter eienskap wat ons geroep word om te koester, elke daad van goedhartigheid of liefde en elke woord van deernis of sagtheid is 'n refleksie van Christus binne ons. Ons word geroep om 'n lewenslustige wys-en-vertel te wees van wat God kan doen deur een eenvoudige persoon.
Ons wil Whitaker House bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.whitakerhouse.com/book-authors/carol-mcleod
Verwante Leesplanne

Lewenslustig: 'n Geroepe Lewe

Hy het gesê, sy sê: Die Krag om uit die Woord van God te Bid

Lewenslustig: 'n Lewe van Aanbidding

Die Heerlikheid van God in die Hemel.

Lewenslustig: 'n Lewe van Vreugde

Gewaagde Geloof

Hy Het Uitgebloei!

Jesus, Tuis In Jou Hart — Pete Briscoe

Van Begin tot in Ewigheid: 'n Studie van die Grootse Vertelling van die Skrif
